
Rudi Nagel - 2 Nov 2020 - Fonteine Van Hoop
Loading player...
Ons gedagtes los ons partykeer met net donkerte en doodloopstrate. Al ons selfgemaakde antwoorde kry ons nerens nie. God moet ons lei! Ons is nie weeskinders nie, so ons moet ons Vader spasie gee om Sy lig te skyn...