KANSA-pretloop hierdie Vrydag by Mbombela
Loading player...
KANSA Laeveld se jaarlikse Skakerings van Pienk-pretloop vind Vrydagmiddag by Mbombela-stadion plaas.
Dit het ten doen om bewusmaking oor kanker te bevorder, maar is ook 'n pret uitstappie vir die hele gesin.
Jou R100-inskrywingsfooi gee elke vrou ook 'n gratis borsondersoek.
Organiseerder, Pauline Moller, vertel vanjaar is die Pinky Phosa-Foundation die hoofborg.