
100.5FM Dagblad Potgooi
Loading player...
Kinders kan weens die daaglikse gebruik van tegnologie meer vaardighede al op skool aangeleer word. Dit sluit in meer as net leer van hoe die apparate werk, veral dit wat in die agtergrond gebeur om tegnologie te maak werk. As gevolg van die toename in die vierde industriële revolusie (4IR) is die soort vaardighede in groter aanvraag. Die Departement van Onderwys het ook getoon dat die kurrikulum in sekere skole aanpas word om meer vakke aan te bied om hierin te kan voorsien. Leerlinge by Hoërskool Bergvlam in Nelspruit het reeds die geleentheid om programme en toestelle soos WhiteBoard en MOODLE te gebruik wat die leerproses ondersteun en meer vir meer interessant maak.