Mbombela weer vêr agter met Eskom-rekening
Loading player...
Mbombela skuld Eskom tans R530 miljoen.
Dit het die afgelope week aan die lig gekom, na 'n spesiale raadsvergadering.
Die munisipaliteit se maandelikse rekening beloop egter slegs sowat R70 miljoen.
Volgens die munisipaliteit, is die wanbetaling weens hul ernstige kontantvloeiprobleme.
Sanley van der Merwe, die leier van die DA in die stadsraad, sê dit is ondanks planne, soos 'n finansiële herstelplan wat twee jaar gelede ingestel is.