‘God se genade is vir jou genoeg’

Loading player...
Charmé Kriel is met preëklampsie gediagnoseer toe sy 27 weke swanger was. Haar eersteling Lisa is tydens ʼn noodkeisersnee prematuur gebore en dit het Charmé se lewe handomkeer verander. Sy het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media oor haar boek 'Twee kinders later' gesels.
6 Nov 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min