Bergvlam se Jerusalema-uitdaging reeds 3,4 miljoen keer gekyk
Loading player...
Hoërskool Bergvlam se Jerusalema-uitdaging is nou reeds 3,4 miljoen keer op YouTube gekyk.
Meer as 'n duidend mense het ook reeds daarop kommentaar gelewer.
Die meeste opmerkings is oor Alex Etsebeth, oftewel die seun met die rooi masker, wat die kollig steel.
Volgens hierdie matrikulant het hy glad nie die passies geken, of al voorheen van die uitdaging gehoor nie.