Lunch Punch: Eric Graham oor Held On Till May se musiekvideo wat klem plaas op persone met Downsindroom

Loading player...
Die filmmaker Eric Graham is ook kitaarspeler vir die groep Held On Till May. Hy kom vertel meer oor die konsep vir die musiekvideo van "Always Invisible" en hoe die sterre van Club 21 Learning Centre hulle harte gesteel het tydens die verfilming hiervan. Dit het gebeur in Oktobermaand, wat ook die bewustheidsmaand was vir persone met Downsindroom. Joretha, die hoof by Club 21 Learning Centre, vertel ook van die pad wat sy met hierdie spesiale mense stap en hoe sy by die skool betrokke geraak het.
13 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min