Sanparke soek steeds na vermiste veldwagter
Loading player...
Sanparke soek onverpoosd na die veldwagter wat Dinsdagaand in die Krugerwildtuin vermis geraak het.
Checkers Mashego is ses dae gelede laaste in die Stolsnek-area gesien.
Volgens die wildtuin se Ike Phaahla het hulle geen nuwe leidrade nie.
Hulle soek ook ‘n ent buite die grensdraad.
Die polisie het ‘n ondersoekspan saamgestel wat saam met veldwagters, en SANParke se honde-eenheid en lugvleuel na Mashego soek.
Phaahla vra dat enigiemand met inligting hulle kontak. Die nommer is 076-801-9679.