Nasionale tydren-kampioenskap in Dullstroom hierdie naweek
Loading player...
TRACN4 borg vanjaar weer ‘n ronde van die nasionale tydren-kampioenskap.
Die TRACN4 Nasionale Tydren sal op 27 en 28 November in Dullstroom plaasvind.
Dit tel as ronde vyf en ses van die kampioenskap, wat vanjaar 60 jaar oud is.
Van die land se topryers sal deelneem.
TRAC se Solange Soares verduidelik dat groot name vanjaar deelneem, in pas met die tema van "legendes".