
Stiaan Smith, Elani Dekker gesels oor 'Toorbos' - Suid-Afrika se inskrywing vir die 2021 Oscars
Loading player...
Akteurs Stiaan Smith, wat die rol van Johannes Stander vertolk en Elani Dekker wat die rol van Karoliena Kapp het met die Scenic Drive-span gesels oor die film, hul rolle en meer.