Ontmoet ‘Mooi Jan’, die nuwe lid van Jan Jan Jan

Loading player...
Die musiekgroep Jan Jan Jan het aan die einde van 2019 naam gemaak met hul stywe broekie, twee-kleur hemde en enkelsnit “Wys Jou Vleis”. Na groot sukses verwelkom Lang Jan en Klein Jan nou ʼn nuwe Jan by die groep, en hý is Mooi Jan.
26 Nov 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min