‘Broodnodige’ nuwe begin vir Joe Foster

Loading player...
Joe Foster het al sy besittings in sy motor gepak en die Jakarandastad vir Knysna verruil waar hy sy sangloopbaan nou vir eers opsygeskuif het om sy ander groot passie, broodbak, uit te leef.
1 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min