Emigrasie: Bou so ʼn band met jou kleinkinders op ʼn ander vasteland

Loading player...
Dr. Sulette Ferreira, ʼn beradingsterapeut van Pretoria, het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels oor die mense wat agterbly na emigrasie en hoe om die verhoudingsband te versterk.
1 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min