Vrugtekoek: ’n Nostalgiese reis of ’n deurstopper van ’n nagereg

Loading player...
ʼn Mens kan nie louwarm voel oor ʼn stuk vrugtekoek nie: óf jy haat dit óf jy is mal daaroor en dit bring vir die soetste nostalgiese herinneringe van Kersfees en troues. Maroela Media het met Willie Strauss, ʼn tuiskok en kabaretsanger van formaat, gesels oor vrugtekoek.
1 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min