Pa wil hoop gee ná tragedie

Loading player...
Ná ʼn egskeiding en die tragiese dood van sy elfjarige seun het Stefan Lessing die gevaar gestaan om homself, sy menseverhoudings, asook sy geloof in God te verloor. In 'Lig deur die krake' lê hy sy verhaal bloot, omdat hy glo dat dit iemand daardeur kan help.
9 Dec 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min