Onderwys in Gesprek: Koester vroeg ʼn omgee-hart

Loading player...
Carien Bloem, bestuurder vir Onderwyssake by AfriForum, het vir Leandie Bräsler van dié organisasie se afdeling vir jeugleierskapsontwikkeling ateljee toe genooi om te gesels oor die waarde van omgee. Monya van Zyl (14), ʼn gr. 8-leerder aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria, het ook haar storie van omgee in die jongste aflewering van Onderwys in Gesprek gedeel.
9 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min