Brandhout vir die oudag: ʼn Kuiertjie in Italië se Cinque Terre

Loading player...
Die toerleier Marius du Plooy vertel ons van dié bekoorlike kuslyn in Italië in vandeesmaand se aflewering uit die reeks podsendings "Brandhout vir die oudag".
10 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min