Nuwejaarsboodskap: Onder Sy Hand word ons verskilmakers

Loading player...
’n Mens kan nie help om te vra wat sou 2021 vir ons inhou nie? As ons ʼn verhouding soos Moses met ons Skepper kan bou, kan ons onder Sy Hand verskilmakers word. Kom luister na Esté Geldenhuys se Nuwejaarsboodskap op Maroela Media.
11 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min