Feestyd-oordenking: Sing ’n lied van dankbaarheid dié Kersdag

Loading player...
Ivor Swartz, leraar van Oosterlig-gemeente in Pretoria en skrywer van Die verlore seun vannie gaatjie, het ʼn spesiale boodskap vir Kersdag vir Maroela Media opgeneem. Swartz hoop dié nuus plaas ʼn lied van dankbaarheid in ons elkeen se hart, soos die een wat Maria gesing het toe sy gehoor het sy is verwagtend met die Redder van die heelal.
14 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min