Borg ’n wiegie en help red ’n weggooibaba se lewe

Loading player...
Dit is ʼn hartverskeurende werklikheid in Suid-Afrika: sowat 3 000 kinders word jaarliks in ons land weggegooi. ʼn Plek wat ʼn alternatief wil skep vir hierdie babas is Door of Hope Children’s Mission in Johannesburg.Desirae Pillay, kommunikasiebeampte van die organisasie, het uit Glenvista met Maroela Media gesels oor die werk wat Door of Hope hiervoor doen.
14 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min