Hier is die grootste omgewingstories van 2020

Loading player...
Bonné de Bod, omgewingsjoernalis en die bekroonde vervaardiger en aanbieder van natuurlewe-dokumentêre soos "STROOP" en "Kingdoms of Fire, Ice and Fairytales", het met Maroela Media telefonies van Johannesburg af gesels oor die grootste omgewingstories van 2020.
14 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min