Peter Hain maak stem dik teen renosterstropery

Loading player...
Op sy dag was lord Peter Hain ʼn kampvegter teen apartheid en ʼn Britse kabinetsminister, en nou veg hy steeds vir geregtigheid in Suid-Afrika. Hy het sy stem intussen gevoeg by dié van talle omgewingsaktiviste wat pleit om die bewaring van Afrika se natuurlewe. Hain het met Maroela Media oor "The Rhino Conspiracy" gesels. Hy verduidelik waarom hy die boek as ʼn spanningsverhaal aangepak het en glo daar is hoop in die stropingskrisis van die natuurlewe in Afrika.
15 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min