Harber oor laagte-, hoogtepunte in media tydens staatskaping

Loading player...
Prof Anton Harber het vir twee jaar tientalle onderhoude gevoer met politici, joernaliste, polisiemanne en fluitjieblasers voordat hy twee merkwaardige verhale oor joernalistiek in dié tyd saamgevoeg het. En dit lees soos spioenasieriller.
15 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min