Onteiening, uitsettings en grondgrype – insigte in SA se grondkwessie

Loading player...
Karl Kemp het van die tuinbougebied Philippi, diep in die hartjie van Kaapstad se bendegebied, tot by die veselperske-plantasies van Tzaneen gereis om met mense oor die kwessie van grondbesit te gesels. Op die manier bied Kemp aangrypende perspektiewe oor die gronddebat in Suid-Afrika. Hy het met Maroela Media oor sy boek "Promised Land: Exploring South Africa’s Land Conflict" gesels.
17 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min