Namakwastories: ‘Wagter gaan universiteit toe’

Loading player...
Luister saam na Johny Klein, bekende akteur en storieverteller, se voorlesing van ‘Wagter gaan universiteit toe’ wat in ‘Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland’ verskyn.
18 Dec 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min