Bergvlam-onderwyser ontvang internasionale toekenning
Loading player...
Hoërskool Bergvlam se Louise Fullard is gister met ‘n Global-onderwystoekenning vereer.
Dié Afrikaansonderwyser is gekies om Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig, nadat sy in Februarie by die nasionale toekennings aangewys is as die beste in die land in die gebruik van tegnologie.
Die seremonie is virtueel uit Indië aangebied.
Onderwysers van 110 lande het toekennings ontvang vir hul bydraes tot die beroep.
Fullard sê dit is vir haar ‘n groot eer.