Luister na ‘Bitterbosbende: Die been in die bos’ deur Anzil Kulsen

Loading player...
Nie net drie nie, maar vyf minute lange pure storiebederf deur Anzil Kulsen. Luister hier wat gebeur wanneer die Bitterbosbende gaan kamp en onverwags op die spoor van ʼn geheimsinnige stoomlokomotief beland.
22 Dec 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min