Luister: Cordelia oor ‘hoendervleis-ervaring’ wat nuwe enkelsnit inspireer

Loading player...
As ma van ʼn vierjarige woelwaterseuntjie was die sangeres Cordelia onlangs tot stilstand geruk deur die nuus van die afsterwe van ʼn dogtertjie met terminale kanker met wie sy as ambassadeur vir die Arms of Mercy-organisasie ʼn lang pad voor haar dood gestap het.
6 Jan 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min