Nagmerrie-ervaring by Lebombo-grenspos
Loading player...
Chaotiese toestande het die week by die Lebombo en Ressano Garcia-grensposte geheers.
Sommige reisigers moes dae wag om Suid-Afrika van Mosambiek af binne te kom.
Magan Price en haar gesin het vir vyf dae daar vasgesit.
Die grenspos is nie 24-uur oop nie en die vereiste Covid-toetse veroorsaak ‘n groot oponthoud. Tog is daar geen maatreëls om die virus se verspreiding te bekamp aan die Suid-Afrikaanse kant nie, sê Price.