Rob Ferreira-hospitaal is vol weens Covid-19
Loading player...
Rob Ferreira-hospitaal is tans vol weens koronavirus-pasiënte.
Maar, sê Christopher Nobela, woordvoerder van Mpumalanga se gesondheidsdepartement, niemand word weggewys nie.
Pasiënte wat stabiel is en nie suurstof benodig nie, word na streekshospitale, soos Barberton, verplaas.
By Rob Ferreira word op meer kritieke pasiënte gefokus.
Die provinsie het nog nooit soveel aktiewe gevalle gehad as tans nie. Dit het gister die 8 000-merk oorskry.