Wildtuin sluit Sondag paaie om damme te sloop
Loading player...
Verskeie paaie rondom Letaba en Shingwedzi sal vanaf eerskomende Sondag tot 6 Februarie vir toeriste gesluit wees.
Die Krugerwildtuin is besig om sekere mensgemaakte watergate toe te maak en te sloop, as deel van ‘n rehabilitasieprogram.
Vanaf Sondag sal die Mingerhout-dam naby Letaba-ruskamp gesloop word, sowel as oorblywende dele van die Kanniedood-dam naby Shingwedzi.
Om besoekers se veiligheid te verseker sal die S-47 sowel as die S-50 toegemaak word.
Ike Phaahla verduidelik: