Ouers en leerders, skop jul jaar met gesondheid af

Loading player...
Maroela Media bespreek die jongste nuus oor die onderwys. Natasha Smit,’n geregistreerde dieetkundige, gee ook ’n paar wenke oor hoe onderwysers, ouers en leerders ’n gesonde 2021, wat volhoubaar is, kan aanpak.
20 Jan 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min