
Podlitiek: Skole gesluit, ligte steeds uit en Pfizer se spyt
Loading player...
Hierdie week gesels die Podlitiek-span oor skole wat eers later open, Eskom wat weer beurtkrag toepas en die Suid-Afrikaanse regering se onvermoë om voldoende entstowwe te bekom.