Witrivier nou sonder krag ook
Loading player...
Inwoners van Witrivier wat reeds warm onder die kraag is omdat sommige areas sedert Vrydagaand sonder water is, het nou ook wisselvallige kragtoevoer.
Mbombela-plaaslike munisipaliteit sê hulle werk aan die probleme.
Dit bly egter onduidelik wanneer die probleem opgelos sal wees.
Volgens raadslid Rowan Torr, is watertoevoer vanmiddag gedeeltelik na areas herstel, maar het toe weer afgegaan.
Die Kingsview-area het glo wel water, maar met baie lae druk.
Hy sê inwoners is raadop.