
Musikant Robbie Wessels praat oor sy reis as entrepreneur
Loading player...
Robbie Wessels het onlangs sy eerste mobiele koffiewinkel oopgemaak. Wessels het met die Scenic Drive-span gesels oor sy nuwe avontuur.