
Podlitiek: Dokters kry dalk vrede-prys, Zuma met gebalde vuis
Loading player...
Die week gesels die Podlitiek-span oor die regering wat die Kubaanse gesondheidsorgwerkers vir die Nobelprys vir vrede wil benoem, oudpres. Jacob Zuma en die Zondo-kommissie asook onteiening sonder vergoeding.