Vyf mense nog vermis na vloede in Mpumalanga
Loading player...
Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sal vanoggend areas besoek waar infrastruktuur ernstig beskadig is deur die reën verlede week.
Dit sluit in paaie, brûe en huise in Kanyamazane, Pienaar en Kabokweni.
Sy sal vergesel word deur die LUR vir samewerkende regering asook die burgemeesters van Ehlanzeni en Mbombela-munisipaliteite.
Agt mense is bevestig as dood weens verdrinking, terwyl daar nog na vyf vermiste mense gesoek word.