Choc - Flip Flop Dag

Loading player...
Annelie het met die Hoof Maatskaplike werker Alta Bence en Ina Schomper Streeks bestuurder van CHOC (Childhood Cancer Foundation) gesels oor hulle werk en Flip Flop Dag wat on 12 Februarie 2021 plaasvind
4 Feb 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min

Kerkstraat band

Die band Kerkstraat kuier op Mirrag by Annelie om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "MK dae"
24 Mar 25 min

Lifesaving SA oor waterveiligheid

Winston A Meyer die President van Lifesaving SA gesels met Annelie so voor wêreld water dag oor Lifesaving SA se werk rondom water veiligheid
20 Mar 9 min