
Lunch Punch: Anice Kruger (Pippie Kruger se ma) word vereer met 'n Kaalvoetvrou-toekenning
Loading player...
Anice Kruger (Pippie Kruger se ma) is onlangs deur die Vroue Fonds vereer met 'n Kaalvoetvrou-toekenning. Sy gesels op 'Goeie Nuus Vrydag' met Francois oor die spesiale ervaring, verklap hoe dit tans met Pippie gaan en praat oor Pippie se pad vorentoe.