Bosbokrand-leerling oorlede skoolmaat hom met 'n baksteen slaan
Loading player...
'n Graad 11-leerling van Senior Sekondêre Skool Sekhukhusa in Bosbokrand is oorlede, nadat hy Maandag glo deur 'n medeleerling met 'n baksteen geslaan is.
Volgens Gerald Sambo, 'n woordvoerder van Mpumalanga se onderwysdepartement, is die leerling dood op pad kliniek toe.
Hy het die voorval veroordeel en voeg by dat die omstandighede rondom die voorval ondersoek word.
Die LUR sal die skool en leerling se familie Donderdag besoek.