VP Plus teken kapsie aan teen ‘tweede mark’
Loading player...
Die VF Plus het beswaar aangeteken teen wat hulle die provinsiale regering se gebruik noem om tenders toe te ken ver bo markverwante pryse.
Volgens Werner Weber, die party se leier in Mpumalanga, het dit die week tydens ‘n vergadering van die wetgewer se ekonomiese transformasie-groepkomitee aan die lig gekom dat die provinsie glo ‘n markvergelyking wat deur provinsiale amptenare geskep is gebruik, eerder as markbeginsels wat op vraag en aanbod gegrond is.