Mpumalanga skop inentingsveldtog af
Loading player...
Die hoof van die Mpumalanga-gesondheidsdepartement, Saveera Mohangi, het vanoggend die eerste mens in die provinsie geword om die Covid-inenting te kry.
Die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het ook die afskop van die inentingsveldtog by Rob Ferreira-hospitaal bygewoon.
Sy het nie die inenting ontvang nie, omdat gesondheidswerkers geprioritiseer moet word.