Mpumalanga se Covid-ondersoek duur voort
Loading player...
Die ondersoek na ongeruimdhede in provinsiale departemente se verkryging van beskermende kleredrag vir Covid duur voort.
Die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het ses maande gelede aangekondig dat vyf departemente en entiteite onafhanklik ondersoek word.
Die spesiale ondersoekeenheid het dit intussen oorgeneem.
Die premier hou vol dat sy niks kan deel tot die finale verslag ontvang is nie.