Afrikaans

Podcast shows
140 – 160

Klipkouers

Podcast · The Real Network
Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensraad te ontgin.
8 Apr 2021 72 episodes Afrikaans Business

Klipkouers

Podcast · MaxMedia
Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
19 Mar 2025 327 episodes Afrikaans Business · Marketing

Kloutjie by die oor

Podcast · Afrikaans Vandag
Podsendings oor Afrikaans, aspekte van taal, skryf en teksversorging.
21 Feb 2025 14 episodes Afrikaans Language Learning · Education

Koelbloedig

Podcast · Maroela Media
Ons gesels in "Koelbloedig" oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings. "Koelbloedig" word vervaardig deur Maroela Media.
23 Apr 2025 19 episodes Afrikaans True Crime · Daily News

Kom Sit Koppe Bymekaar

Podcast · Eden FM
Kom Sit Koppe Bymekaar talk about a general topic that focuses on our communities
0 episodes Afrikaans Arts · Education

Kom in Rat podcast-reeks

Series · Welcome to SimplyBiz®
Hallo en welkom by "Kom in rat", die SimplyBiz-podcast-reeks, waar ons 'n diep duik in die wêreld van sakebestuur neem en entrepreneurs, soos jy, help om hul sakebedrywighede beter te hanteer. Ons sal jou gasheer wees, met die meeste - die nuttigste besigheidsbeplanningswenke om jou en jou besigheid te help…
29 Jun 2023 4 episodes Afrikaans Business · Management

Kommersiële Fokus

Podcast · GROOTfm 90.5
Gefokusde kliënte-onderhoude oor ons kliënte se produkte of diens. Dit is ‘n lekker informele gesprek wat nie net op die produkte of diens van die kliënt fokus nie, maar ook ’n informatiewe fokus geniet op die kliënt se industrie.
17 Mar 27 episodes Afrikaans Non-Profit

Kontreikuiers

Podcast · OFM
In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.
13 Apr 2022 34 episodes Afrikaans Personal Journals · Documentary

Kopkouers

Podcast · Afrikaans.Radio
Kopkouers is binnekort beskikbaar op Afrikaans.Radio
0 episodes Afrikaans Explicit Society & Culture · Sexuality

KosMOS Fees 2025

Podcast · Kosmos 94.1
Jean-Louis Knouwds bespreek daagliks vrae oor die 2025 KosMOS Fees. Hy gesels oor algemene vrae wat deur die publiek gevra word.
17 Apr 2025 12AM 5 episodes Afrikaans Arts · Arts

Kosmos 94.1 Gesprekke

Podcast · Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
2 Apr 4AM 397 episodes Afrikaans Arts

Kosmos 94.1 In Gesprek

Podcast · Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
31 Jan 2023 3AM 45 episodes Afrikaans Business

Kosmos Diere Minuut

Podcast · Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale. Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor…
1 Sep 2021 68 episodes Afrikaans Kids & Family

Kosmos Potgooi

Podcast · Kosmos 94.1
Welkom by Kosmos Potgooi—jou venster na die idees en gebeure wat ons wêreld vorm. In ’n era van inligtingsvloed, sny ons deur die geraas om by die kern van die saak uit te kom. Elke episode verwelkom ons topsprekers, denkers en doeners om hoë-impak onderwerpe te takel wat saak maak…
11 Feb 1 episodes Afrikaans News

Kultuurkliek

Podcast · Maroela Media
Leonie Bezuidenhout, Mizanne van Wyk en Jhua-nine Wyrley-Birch, gesels oor gewilde onderwerpe in plaaslike vermaaknuus en internasionale popkultuur.
11 Dec 2025 5 episodes Afrikaans Entertainment News · TV & Film

Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo Schwarp

Podcast · DStv
Is kykNET en alles wat dit bring een van jou lewensare? Is jy nuuskierig oor die binnewerkinge, nuwe karakters of boeiende storielyne? Dan is kykNET se nuwe aanlynprogram net vir jou. Met Kassie-Kuiers gaan jy nie net die nuutste witwarm nuus van programme soos Binnelanders, Suidooster en Boer Soek ‘n…
23 Nov 2022 44 episodes Afrikaans Entertainment News · TV & Film

L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

Podcast · Huisgenoot
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n…
0 episodes Afrikaans Relationships

LEEF! - HOOGTEPUNTE

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luisteraars. Ontdek die stories van onbaatsugtige individue wat 'n verskil maak in hul gemeenskappe en leer hoe…
21 Apr 2025 284 episodes Afrikaans Christianity

LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Welkom by "Leefstyl - Hoogtepunte" op Radio Kaapse Kansel! Hierdie inspirerende dagprogram, wat Vrydae tussen 09:00 en 11:00 uitgesaai word, bied 'n platform vir stories en gesprekke oor identiteit, gebed, leierskap en meer. Ontdek die hoogtepunte van verskillende episodes, insluitend Ansa van Geest se insigte oor sukses, Sluit aan op…
12 Mar 240 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

LEKKER FM | Lekker Klets

Podcast · LEKKER FM
Luister gerus weer waar daar LEKKER geklets word met Kunstenaars en bekende mense.
30 Mar 140 episodes Afrikaans Music Interviews
140 – 160