SB Trust

SB Trust

Die Solidariteit Beweging is ‘n netwerk van gemeenskapsinstellings wat elk met ‘n unieke fokus werk om ‘n vry, veilige en voorspoedige toekoms vir Afrikaners aan die suidpunt van Afrika te verseker.

Die Beweging se geskiedenis strek so ver terug as 1902, met die stigting van die Mynwerkersunie en die Helpmekaarbeweging in 1948.
South Africa
1 Podcast shows

Grenslose geselsies met Marisa

Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan…
26 Nov 4 episodes Afrikaans Leisure · Kids & Family