
Mielie FM
Mielie FM is 'n radiostasie geleë by Bloempark in Langenhovenpark, Bloemfontein. Ons is daarop ingestel om 'n uitsaaidiens vir die besighede en inwoners van Langenhovenpark te verskaf. Ons saai 'n verskeidenheid Volwasse Kontemporêre Musiek, verskeie onderhoude en belangstellings uit. __________________________________________________________________________________________ Mielie FM is a radio station located at Bloempark in…