NBC Namibia Hartklop FM

Hartklop FM

Formerly known as the Afrikaans Radio Service of the NBC, Hartklop FM is part of 11 radio stations of the Public Broadcaster, NBC which broadcasts in Afrikaans.
Occasionally Afrikaans Namibia Education
21 Episodes
20 – 21

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels hierdie week met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. Hulle bespreek regsaspekte rakende nuwe besighede, waar om te begin en meer.
21 May 30 min
20 – 21