Formerly known as the Afrikaans Radio Service of the NBC, Hartklop FM is part of 11 radio stations of the Public Broadcaster, NBC which broadcasts in Afrikaans.
Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek sogenaamde meganeigings - neigings wat op hierdie stadium reg oor die wêreld en veral vir 'n ruk lank in die ekonomiese wêreld en…
Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, gesels oor inflasie wat stadiger toeneem en wat die inflasieverwagtinge vir die res van die jaar is. Sy gesels ook oor beleggings in onseker tye.
Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels in dié episode met Johan du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. Hulle bespeek besigheidregskwessies wat eenmansaak-ondernemings betref.
Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels hierdie week met Johan du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. Hulle bespreek regsaspekte rakende nuwe besighede, waar om te begin en meer.
21 May
30 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.