ONDERHOUD | Kwessies Wat Krap

Loading player...
Dié onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse gesprek, ‘Kwessies Wat Krap’. Andries Mouton gesels met politieke wetenskaplike en navorsingspesialis, Christie Keulder, oor Suid-Afrika se 2026 Munisipale Verkiesings.
4 Nov Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle taksering van ‘n regsrekening.
1 Oct 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Wikus Fourie, Hoof Uitvoerende Beampte van Old Mutual Private Wealth. In dié episode bespreek hulle inflasie en hoe dit Namibiese huishoudings raak.
10 Nov 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Wikus Fourie, Hoof Uitvoerende Beampte van Old Mutual Private Wealth. In dié episode bespreek hulle hoe Mynbou en Olie-ontginning Namibië se ekonomie kan verander.
3 Nov 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle voort sekuriteite in die kredietregtelike sin.
17 Sep 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle sekuriteite in die kredietregtelike sin.
10 Sep 30 min