
ONDERHOUD | Weegskaal
Loading player...
Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels hierdie week met Johan du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. Hulle bespreek regsaspekte rakende nuwe besighede, waar om te begin en meer.

